Review of Lone Wolf McQuade (1983) by Mr. Awesome — 17 Oct 2008
Nogal 'n cool Chuck Norris 80s fliek. Al die bestandele - is da: flou verskonings vir boksgevegte, lagwekkende toneelspel en natuurlik moet die hoofkarakter 'n snazzy kar he! Briljant mits jy jou brein afskakel.
This review of Lone Wolf McQuade (1983) was written by Mr. Awesome on 17 Oct 2008.
Lone Wolf McQuade has generally received positive reviews.
Was this review helpful?
