Review of The Yakuza (1974) by Sias J — 02 Sep 2011
'n Amazing ganster film, nogal van regisseur Sydney Pollack. Robert Mitchum is 'n Amerikaanse lyfwag wat kragte saamspan met Ken Takkakura ('n eks Yakuza-lid). Die fliek wag rustig dat die drama opbou.
Wanneer die aksie ontplof is dit die klimaks waarvoor jy gewag het. 'n Amerikaanse vegter my sy dubbelloop haalgeweer aan die sy van 'n Japanese vegter met sy Katana swaard. Hoekom Sydney Pollack nie bekend is vir hierdie film nie sal ek nie weet nie.
This review of The Yakuza (1974) was written by Sias J on 02 Sep 2011.
The Yakuza has generally received positive reviews.
Was this review helpful?
