Cinafilm has over 5 million movie reviews and counting …
Sitemap
Search

Last updated: 30 Jun 2026 at 00:21 UTC

Back to movie details

Review of by Harriet O — 17 Feb 2008

Share
Tweet

Een of ander dowwe Amerikaanse kont sien ek het baie kritiek uitgespreek oor hierdie movie, waarop ek nou puntsgewys gaan reageer:

Ja, die beligting is kak. Maar dis net omdat hulle ambience wil hê. Of jy scheme dis geslaagd is jou opinie, maar ek like die donker melankoliese gevoel van die kak beligting.

Ja, die 2nd Earl Of Rochester is 'n kont wat te veel naai en drink. Ja, ons kry nooit rerig redes vir sy self destructive neigings nie. Maar hy's 'n FOKKEN LIBERTYN! Hy het bes moontlik nie redes nie! Jy's nie veronderstel om hom te like nie; hy sê self so!

Jy moet hierdie movie at face value neem, en nie 'n fokken konserwatiewe nool wees nie. Dis nie for the faint hearted nie.

This review of The Libertine (2004) was written by on 17 Feb 2008.

The Libertine has generally received mixed reviews.

Was this review helpful?

Yes
No

More Reviews of The Libertine

More reviews of this movie

Reviews of Similar Movies

More Reviews

Share This Page

Share
Tweet

Popular Movies Right Now

Movies You Viewed Recently

Get social with CinafilmFollow us for reviews of the latest moviesCinafilm - TwitterCinafilm - PinterestCinafilm - RSS