Review of The Last Sin Eater (2007) by Michael D — 29 Jun 2008
Ek is mal oor Francine Rivers se skryfstyl. Sy gee werklik die Here eer in haar kreatiwiteit!! Ek het die boek gelees en die fliek is 'n puik refleksie daarvan. Weer gehuil! Net Christus kan ons sonde weg neem en vergewe!
This review of The Last Sin Eater (2007) was written by Michael D on 29 Jun 2008.
The Last Sin Eater has generally received positive reviews.
Was this review helpful?
