Review of Creation (2009) by Toni M — 16 Sep 2011
Ek dink dis 'n goeie biografiese blik op Darwin se lewe. Die fliek is 'n effense let down want dit eindig waar die interessante debat begin. Ek kry 'n gevoel dat die draaiboekskrywer 'n aties is aangesien die ander kant van die storie onaangeraak is.
This review of Creation (2009) was written by Toni M on 16 Sep 2011.
Creation has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
