Review of And When Did You Last See Your Father? (2007) by Herman L — 15 Feb 2009
Stadige film, met vreeslike mooi fotografie. Colin bly een van my gunsteling akteurs. Al die akteurs is goed in die fliek. Moet dit nie kyk as jy nog seer is van 'n onglangse verloor van iemand nie.
..dit gaan jou te diep raak. Saam met Bella op die bank Feb 2009.
This review of And When Did You Last See Your Father? (2007) was written by Herman L on 15 Feb 2009.
And When Did You Last See Your Father? has generally received positive reviews.
Was this review helpful?
