Review of Zoom (2006) by Herman L — 12 May 2014
As dit nie vir Cox se mooi borste was nie, was hierdie film glad nie die moeite werd nie, Tim is ok daarin, maar dit is maar breinlose vermaak. My laaties het dit egter baie geniet. Dit was lekkerder om dit saam met hulle te kyk eerder as die fliek self.
Jan 2009.
This review of Zoom (2006) was written by Herman L on 12 May 2014.
Zoom has generally received negative reviews.
Was this review helpful?
