Review of Wild Bill (1995) by Herman L — 21 Sep 2008
Nie te sleg nie, heel kykbaar, ook op DVD. Jeff se vertolking is darem nie een dimensioneel nie. Mens kry die man - dis nou Wild Bill - half jammer, want hy is 'n produk, tot 'n mate, van sy omgewing, en dan ook later van wat mense van hom sou verwag.
Die geweld en skiet tonele is verteerbaar en nie oordadig bloederig nie. En tannie Ellen het nog die goedere om kaal uit 'n bad te kan spring! ;-).
This review of Wild Bill (1995) was written by Herman L on 21 Sep 2008.
Wild Bill has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
