Review of Suicide Squad (2016) by Jonasjonas — 10 Jul 2020
Toe ek die advertensies vir hierdie fliek gesien het, het ek gewonder, "Ok, wat is hierdie fokken kak." Ek was reg. Ek hou van Grappies-man, maar daardie Jared naai wat hom in die fliek gespeel het, het hom soos 'n pussie moffie laat lyk.
Soos wat de fok. Jy doen nie daai aan my geliefde Grappies-man nie. Hanswors-vrou is ok maar ek dink sy moes meer klere gedra het. Die hele fliek is kak.
This review of Suicide Squad (2016) was written by Jonasjonas on 10 Jul 2020.
Suicide Squad has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
