Review of Sleuth (2007) by Herman L — 24 Jan 2009
Die film is vir my heel goed, dalk net nie wat ek op 'n Vrydagaand op die bank nodig gehad het nie - dit is 'n meer intellektuele film, wat dalk hier en daar so bietjie oordrewe is. Die huis waarin die hele film afspeel is egter baie indrukwekkend.
Beide Caine en Law speel goed, met Caine dalk die meer ervare akteur en met wyer karakter uitdrukking vermoe. Op DVD gesien saam met Bella, Jan 2009.
This review of Sleuth (2007) was written by Herman L on 24 Jan 2009.
Sleuth has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
