Review of sex, lies, and videotape (1989) by Herman L — 06 Aug 2008
Kyk hierdie fliek het ek en Isabel saam op skool nog gesien in die dae toe ons nog skelm bo-18s gekyk het. Dit was ok, maar nie so goed nie. Toe kyk ons dit weer eendag nadat ons getroud was.....die keer was dit heelwat beter.....
This review of sex, lies, and videotape (1989) was written by Herman L on 06 Aug 2008.
sex, lies, and videotape has generally received very positive reviews.
Was this review helpful?
