Review of Normal Adolescent Behavior (2007) by Herman L — 15 Oct 2008
Interessante kykie na tieners. Vloek redelik baie soos te verwagte, baie seks, en baie praat oor seks. Maar ek is nie so seker die gedrag is net beperk tot tieners nie....veral nie die emosionele onstabiliteite nie. Nie 'n algemene feel-good nie.
This review of Normal Adolescent Behavior (2007) was written by Herman L on 15 Oct 2008.
Normal Adolescent Behavior has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
