Review of Married Life (2008) by Kylene R — 17 Oct 2008
Stylvolle, redelik stadige dit-is-hoe-die-lewe-is fliekie. Pierce speel nie te sleg nie. Die perfekte huise, tuine, "country house", en geklede mense, staan in skrille kontras met hul emosies en gevoelens.
This review of Married Life (2008) was written by Kylene R on 17 Oct 2008.
Married Life has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
