Review of Imagining Argentina (2003) by Francisca M — 20 Oct 2007
Ek het dit baie geniet, alhoewel daar heelwat ontstellende stukke was. Antonio en Emma speel goed saam, en die feit dat Antonio heldersiende in die fliek is, laat dit werk: mense het eenvoudig verdwyn sonder verduideliking of rede, en Antonio kan se wat gebeur het ook sonder verduideliking of rede - die twee pas saam.
Kyk gerus as jy sterk van konstitusie voel die dag.
This review of Imagining Argentina (2003) was written by Francisca M on 20 Oct 2007.
Imagining Argentina has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
