Review of Flashbacks of a Fool (2008) by Herman L — 15 Feb 2009
Miskien is Bond nie die beste keuse vir die rol nie - hy doen nie te sleg nie, maar iemand soos Depp of Firth sou dit waarskynlik beter kon doen. Die film raak mens tog, en speel in dele van SA af - ek vermoed hulle het stukke daarvan in die SALT restourant by Bantrybaai geskiet.
Wil nog self daar gaan eet. Moet se SA lyk baie goed in die fliek. Saam met Bella op die bank Feb 2009.
This review of Flashbacks of a Fool (2008) was written by Herman L on 15 Feb 2009.
Flashbacks of a Fool has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
