Review of Incendies (2010) by Alida W — 02 Sep 2011
Uistekende, rou, skokkende fliek wat my dankbaar gemaak het vir my lewe wat eintlik so ongekompliseerd is. En raai, SA se fliekgangers hou nie van die fliek nie. Hy is in sy laaste weke. Wie is verbaas?
This review of Incendies (2010) was written by Alida W on 02 Sep 2011.
Incendies has generally received very positive reviews.
Was this review helpful?
