Review of Love Lies Bleeding (2008) by Gökhan A — 12 Feb 2009
Die fliekie is seker eintlik gemiddeld, maar vir die onbekende akteurs, behalwe Slater, is dit eintlik heel kykbaar en glad nie oordoen of so nie. Mens kry amper die Duitse gevoel van "understatement".
Dit is heel kykbaar op DVD. Saam met Bella op die bank, Feb 2009.
This review of Love Lies Bleeding (2008) was written by Gökhan A on 12 Feb 2009.
Love Lies Bleeding has generally received mixed reviews.
Was this review helpful?
